Op Blouberg se strand deur Laurika Rauch

DIE GOLWE WEET WAAR BREEK DIE BRANDERS -
HULLE DINK HULLE’S VRY
DIE WOLKE WENTEL IN DIE HEMEL MAAR
OP DIE WINDE MOET HUL RY
DIS VROEG IN DIE DAG, OP BLOUBERG SE STRAND
DIE WIND GAAN NOG WAAI, DIE SON GAAN NOG BRAND
MAAR DIS KOEL NA DIE LANG NAG
EN ONS GROET DIE DAG

KOOR:
GOEIE MÔRE MY SONSKYN
GOEIE MÔRE MY KIND
KOM ONS DRAF LANGS DIE STRAND
KOM ONS RY OP DIE WIND
DIE SAND SAL ONS SKROEI
EN DIE STRALE SAL BRAND
MAAR DIS VROEG IN DIE DAG
OP BLOUBERG SE STRAND

 

DAAR IS WITGEKALKTE HUISE
EN OU TAFELBERG
DAAR IS HENGELAARS MET STOK EN HOED
WAT VROEG VISSE TERG
MY PA, SÊ MY KIND, ONS MOET SWART MOSSELS VIND
ONS IS LIEF VIR DIE SEE, EK IS LIEF VIR MY KIND
JA DIS KOEL NA DIE LANG NAG
EN ONS GROET DIE DAG

3 Kommentaar

  1. Nee gits…. verstaan nie ‘n woord nie! ;)

    • Nee wag… nou comment ek op ‘n verkeerde plek…Jammer :oops:

      Dit moet die nuwer post wees!

      • Geen probleem ek het vir jou spesiaal iets in nederlands geplaas om jou te help om nederlands vinning onder die knie te kry!!! LOL Lekker dag vir jou xxx


Comments RSS TrackBack Identifier URI

Lewer kommentaar

You must be logged in to post a comment.