Staan by dit wat jy glo.

Onthou jy nog?

 
Geniet – Sondae is onthou dae!.

Vrydagdinge.

Laat ons die dag afskop met Marco wat sing vir sy dogters – en dan dra ek die video op aan my besonderse pappa! Paps lief vir jou. Nou hoef jy nie meer so lank te wag nie…ons sien mekaar DV binnekort. Geniet julle dag mense en natuurlik ontspan lekker die komende naweek. Groete uit [...]

Izak Spangenberg. R.I.P.

Oom Izak Spangenberg is oorlede in die rype ouderdom van 96 jaar. Hy was die laaste van my ouma se broers wat oorlede is. Die Spangenberg familie kan terug gevind word in Duitsland met dieselfde plek naam, Spangenberg. Sien die inligting hieronder wat ek in die wikipedia kon na speur. Oom Izak was in my [...]

Spangenberg

Spangenberg

Wapen
Kaart

Ligging

Deelstaat
Hessen

Regierungsbezirk
Kassel

District
Schwalm-Eder-Kreis

Basisgegevens

Geografische ligging
51° 7′ N, 9° 40′ O

Hoogte
200 – 530 m boven NN

Oppervlakte
97,7 km²

Bevolking
6.410 (30 juni 2007)[1]

Bevolkingsdichtheid
66 inw/km²

Postcode:
34286

Netnummer:
05663

Kenteken
HR

Gemeentenummer
06 6 34 024

Stadkernen
13 stadsdelen

Burgemeester
Peter Tigges (CDU)

Website
www.spangenberg.de
 

 

 

Charmaine dankie!

 

Take a good look at the diet of each country and the cost of what is
eaten in one week.

Italy: The Manzo family of Sicily
Food expenditure for one week: 214.36 Euros or $260.11 = R1967, 00

Germany: The Melander family of Bargteheide
Food expenditure for one week: 375.39 Euros or $500.07 =R 3712,00

[...]

Nuwe week nuwe uitdagings.

Ek begin my week op ‘n positiewe nota met die Pravsworld wysheid – ek dink dit is seer belangrik dat elkeen van ons probeer om ons direkte leefomgewing tog aan te raak met ‘n sagte hand, sagte woorde of ‘n sagte aanpak. Dit alleen is al ‘n uitdaging en dit is my motto vir die [...]

Murphy’s law…

Murphy’s law is an adage or epigram that is typically stated as: “Anything that can go wrong will go wrong.”
It is used as either a purely sarcastic musing that things always go wrong, or, less frequently, a reflection of the mathematical idea that, given a sufficiently long time, an event which is possible (non-zeroprobability) will almost surely take [...]

Intog van Sinterklaas.

Intocht van Sinterklaas
Datum: zaterdag 14 november 2009
Land / gebied: Nederland
Religie:
Soort: Folkloristisch (Ludiek gemeenschapsfeest)

 

In 2009 komt Sinterklaas op 14 november aan in Schiedam!
 
Iedere eerste zaterdag na Sint Maarten komt Sinterklaas in Nederland aan. Hij wordt door een menigte zingende kinderen ontvangen en het evenement is groots op de televisie te volgen. Sinterklaas wordt [...]

Vrydag die 13de.

Ek wonder altyd hoekom is die assosiasie van Vrydag die 13de so angswekkend, geassosieerd met rillers en “bad luck”. Ek sien die reisagente het dit nou omgedraai en maak daarvan ‘n lucky booking day met heel veel spesiale aanbiedinge – dus dit hang maar af hoe jy daarna kyk he!
Vandag is die vrydag wel heel [...]