Ek het toevallig op hierdie Spaans singende mannetjie afgekom. Hier sing hy Ave Maria – maar dis definitief sy eie manier van doen. Geniet.

Ek het toevallig op hierdie Spaans singende mannetjie afgekom. Hier sing hy Ave Maria – maar dis definitief sy eie manier van doen. Geniet.
Saying Grace In A Restaurant
Last week, I took my children to a restaurant.
My six-year-old son asked if he could say grace.
As we bowed our heads he said, “God is good, God is great.. Thank you for the food, and I would even thank you more if Mom gets us ice cream for dessert. And Liberty [...]
MOST POWERFUL EMAIL I EVER GOT
I had on new clothes,
New sneakers on my feet.
I was there for class on time,
Went to the back and took my seat.
Yeah, I’m moving up,
I’m already grown.
Soon I’ll be graduating,
And out on my own..
I talked to some of my friends,
We were all having fun.
Said some things I shouldn’t have said.
Did [...]
Met erkenning aan Die Sarie tydskrif en geskryf deur Marisa Haasbroek.
“Jy kannie ‘n T-hemp aantrek na ‘n gradeplegtigheid nie” kla ek. Erik hou die toga styf toe, maar ek kan mos sien daar is g’n boordjie nie. ”En op hoeveel gradeplegtighede was Ma al?” Dis ‘n lae hou; hy weet goed hoe pla my min geleerdheid [...]
Laat jou lig skyn!!! Lekker week almal.
Dit is vir my die ideale manier om die Sondag te vier. Met die klassieke ondertone van ‘n proffesionele speler soos Jim Greeninger. Geniet.
Dankie Martine vir die deel van die email.
Ek is dolgelukkig…my bolle is in die grond, my rug voel asof dit in die middel gebreek is, maar ek is hond tevrede!!! Lekker naweek almal.! Cheers!!!
Take it away Coldplay!!!
Gister en vandag is my missie – bolle in die grond. Ek het die mooiste tulpe, narcisse, blou druifies en krocusse gekoop – die bolletjies is gesond en hulle het lus om te groei. Van hulle is al besig om uit te loop. Dus het ek gister amper my rug gebreek om ‘n stuk grond [...]