So is dit…

Waar he! Geniet julle dag.

Gedeelde wysheid 3.

Die een is heel spesiaal…kyk hoe mooi kyk die mense na mekaar. Heerlik!!

Gedeelde wysheid 2

Is dit nie pragtig nie? Ek kan eindtlik haar emosies voel!

Gedeelde wysheid.

Dankie Charmaine vir die deel van die goeie email. Ek het ‘n paar uitgehaal wat ek heel mooi vind. Geniet julle.

Doen moeite vir ander…

Ek dink met al my filosofiese uitsprake die afgelope week is dit vir my belangrik om die week af te sluit met musiek maar ook ‘n boodskap. Laat ons ekstra moeite doen vir ander, die blyheid en verbasing is soms oor en oor die moeite werd. Verbaas mense! en geniet die genoegdoening dat jy ‘n [...]

‘n Gedeelte gebed.

’n Mooi gebed vir besige mense:
Here, ons het ’n moeë generasie geword!
Ons is moeg gewerk, moeg vir probleme, moeg vir mense.
Ons het veral moeg geword om alles altyd reg te doen.
Om aanvaarbaar te wees, móét ons
Suksesvol, begaafd en finansieel sterk wees met duidelike doelwitte.
Verder moet ons goeie ouers, lojale vriende, toegewyde familiemense
En [...]

Leef jou lewe – voluit!!!

Ek is die week ‘n bietjie filosofies met my inskrywings…dus elke dag het ek ‘n boodskap vir jou. Vandag sou ek graag dat jy elke dag voluit leef…geniet Bon Jovi!

Maak musiek…wees vrolik.

Deel iets mooi.

Mooi he!. Nou lekker week mense. Ek begin die week my opleiding en dan 3 weke werk! Heerlik!

Goeie wense.

‘n Jaar gelede was ek in SA om pappa se 70ste te vier! Vandag is hy alweer ‘n jaartjie ouer. Veels geluk pappa. Ek hoop jy het nog ‘n lang leeftyd, goeie gesondheid, veel liefde en innerlike rus – mag jy ‘n mooi dag en jaar geniet. Lief vir jou.