Langsaam….Maandag.

Mooi email ontvang van my suster Carin…ek deel dit met julle. Lekker dag verder.

Mahlersondag.

Sondae is rusdae, en met rus het jy altyd musiek nodig…klassieke musiek – soos dit by ons tuis altyd gewees is…vandag nog – Na kerk luister my ouers “sondag versoeke” en klassieke musiek is ook deel van die hele Sondag gebeure. Geniet. Lekker dag almal. Ek gaan nou fiets.

True story – via email.

 This  is a true story of something that happened just a few years ago at  USC. 

There  was a professor of philosophy there who was a deeply committed atheist.   

His  primary goal for one required class was to spend the entire semester to prove  that God couldn’t exist. 

His  students were always afraid to argue with him [...]

Vrydag Reklame!

Nie so lank gelede was dit ‘n hele ophef om die nuwe Maria van die musiekblyspel – “Sound of Music” te kry. Hier is ‘n hele mooi video wat in Antwerpen Stasie afspeel…wys jou net hoe reklame ons lewens kan beinvloed…met ‘n goed gevoel deel ek dit met julle. Geniet die naweek.
[...]

Woensdag = musiek

Wie onthou nog die musiek?

Die Beste in aksie!

Nog 2 slapies dan is dit naweek….geniet die musiek.

Nataniel wysheid.

Of jy nou van hom hou of nie, wat hy hier sê is soooooo waar!!!  
                                                             

 
Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig. Hoe [...]

Ode aan Maastricht – Benny Neyman en Andre Rieu.

As jy een keer geloop het in die ou gedeelte van die stad, verstaan jy presies waarvan Benny hier sing. Spytig genoeg is Benny ook al nie meer hier nie, dus dit is spesiaal vir my ma wat so hou van Benny en Andre. Lekker luister.

Sondagmusiek.

Een van die kinderherinneringe wat ek soms aan terug dink met mooi herinneringe is my pa wat op ‘n Sondag luister na klassieke musiek. Dit is spesiaal vir hom. Rachmaninov speel in 1939 sy Klavierkonsert nommer 3. Geniet. Lekker Sondag almal.

Jy is ʼn boer as…

Jy is ʼn boer as…

- jou regterarm bruiner is as jou linkerarm
- jou voorarms dikker is as jou bo-arms
- jy beter kan bestuur op die grondpad as op ʼn teerpad
- as 4 karre in ʼn ry rowwe verkeer is
- jy versnel in plaas van rem as daar ʼn jakkals oor die pad hardloop
- jy ʼn [...]

Dankie Charmaine

Vir die deel van die nice email. Laat jou nadink he!.
The Law of the Garbage Truck
One day I hopped in a taxi and we took off for the airport. We were driving in the right lane when suddenly a black car jumped out of a parking space right in front of us. My taxi driver [...]