Dis Woensdag mense! Laat ons musiek maak. Hier is nog ‘n nuwe voorstelling van my Nederlandse sangers en die nuwe aanwins. Trijnje Oosterhuis. Die jonge dame is heel diverse in haar sang talent. Ek het gister die nuutste jazz album van haar in huis gehaal. Blue Note. Die mooiste is natuurlik as Marco en sy [...]
Julie 29, 2009
Categories: Musiek vir die siel . Tags: Marco Borsato en Trijntje Ooserhuis - Wereld zonder jou . Author: rianabrand . Comments: 3 Kommentaar
SLOW DANCE
Have you ever watched kids on a merry-go-round?
Or listened to the rain slapping on the ground?
Ever followed a butterfly’s erratic flight?
Or gazed at the sun into the fading night?
You better slow down.
Don’t dance so fast.
Time is short.
The music won’t last.
Do you run through each day [...]
Julie 28, 2009
Categories: Gedigte . . Author: rianabrand . Comments: 2 Kommentaar
Julie 24, 2009
Categories: Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Volgens my eie gevoel dink ek dat Bob Dylan die “unsung hero” is van die 20ste eeu. Hierdie Joods-Amerikaner wat in 1941 gebore is maak vandag nog ‘n impak op ons samelewing. Hy is in my oe die beste liedjiesskrywer wat daar is. As jy naar die woorde van sy liedjies [...]
Julie 23, 2009
Categories: Algemene nuus., Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Bob Dylan - Songwriter and performer! . Author: rianabrand . Comments: 1 Kommentaar
Ek kry via mail die reklame van Evian Water opgestuur…ek dink dis briljant – en net wat ek nodig het om my op te “pep” – water!
Julie 21, 2009
Categories: Algemene nuus., Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: 1 Kommentaar
Ek het vanmiddag my vriendin uit Belgie gegroet en sy het begin huil…en ek moes ook huil – dis klein verdriet…sy weet ek is gelukkig, maar tog mis ons mekaar en vir my is dit die totsiens se aan iemand spesiaal en jy moet agter bly…
Dit het my dan ook laat dink aan die spesiale [...]
Julie 19, 2009
Categories: Algemene nuus., Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Amanda Strydom - Pelgrimsgebed. . Author: rianabrand . Comments: 5 Kommentaar
Ek het gisteraand laat toe ek tuis kom die email en berig gekry dat my beste vriendin – van my verpleegopleiding in Belgie – se broer dood is. Hy is breindood verklaar verlede week nadat ‘n rare voorval gebeur is by sy sportklub. Hy is Saterdagaand die huis uit om te [...]
Julie 15, 2009
Categories: Gedagtes en gevoelens, Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Going Home - Kenny G, Robbie Wessels - Aan jou van my. . Author: rianabrand . Comments: 2 Kommentaar
Soms het ons mense in ons lewens nodig om vir ons te se “komaan – kop op!” Mense of vriende wat jou daai ekstra ondersteuning gee as iets mis gaan in jou lewe. As jy teleurgesteld word deur mense of gebeurtenisse. Iemand wat jou herinner dat die son weer sal skyn, iemand wat jou ‘n [...]
Julie 14, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Jaques Brel - Jef . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Herman van Veen was van ouds al my gunsteling Nederlandse sanger gewees…intussen het Marco, Boudewijn en Guus die plek ingeneem…maar Herman sal altyd die eerste wees. Hy maak so ‘n nar gevoel in my wakker. Die lag met die traan…luister na die woorde. Geniet die musiek.
Julie 12, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Herman van Veen. Een vriend zien huilen . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Hier is iets om julle naweek goed in te wy – of af te rond. Geniet.
Julie 11, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . . Author: rianabrand . Comments: 1 Kommentaar