Ek dink dit is weer tyd om die week op die goeie manier te begin – met musiek. Laat ons ‘n huppel in ons stap sit en die week begin met musiek – die lirieke is by om jou na te laat dink – en jou te herinner om te bly glo!.
Ek moes gister onverwags gaan werk en Leffe man het dit goed gedink om in die tyd te gaan fietse met Semmie! Die arme hond is vandag nog nie aanspreekbaar nie – haar hele fut is weg!.
1 Comment(s)




So skop mens nou die week af “op ‘n goeie noot”!