Ek word weer met die dood gekonfronteer en soms vra ek myself die vraag af – waarvoor leef ons? Leef ons elke dag dat op die end van die dag jy die gevoel kry – dis alles die moeite werd? Leef ons omdat ons nie beter weet nie of leef ons juis omdat ons beter [...]



