Dis hoe ek voel oor my werk…om ander te versorg is eindtlik vir my ‘n groot voorreg…en more is dit weer terug na die werkvloer na ‘n maand se vakansie! Lekker week almal!.
3 Kommentaar

Dis hoe ek voel oor my werk…om ander te versorg is eindtlik vir my ‘n groot voorreg…en more is dit weer terug na die werkvloer na ‘n maand se vakansie! Lekker week almal!.
3 Kommentaar
Geniet jou nuwe werk!!
Alle voorspoed vir die nuwe begin! Wens ek kon ‘n maand vakansie hou…
Dankie dames…ek waardeer julle goeie wense! – die maand vakansie het ek wel verdien hoor! Lekker week vir julle!