So is die uitdrukking in ‘n Afrikaanse spreekwoord. Ek moet altyd aan hierdie uitdrukking dink as ek na “If” van Bread luister.
Dit laat my ook dink aan dinge wat ek nog wil doen – ek besef al hoe meer dat ons as mense te veel in die verlede leef, of in die toekoms maar in [...]
Junie 30, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Bread - If . Author: rianabrand . Comments: 2 Kommentaar
Hier by ons is dit somer – die son skyn en die blomme het skielik besluit om hulle mooiste kleure uit die kas te haal en ons plesier te doen. As ek na Vivaldi se Four Seasons en dan spesifiek na die Summer gedeelte luister kan jy amper die uitbundigheid van somer voel in die [...]
Junie 28, 2009
Categories: Algemene nuus., Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Vivaldi - Four seasons - Summer . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Vanoggend het ek van my vriendin gehoor dat sy kanker het. ‘n Uur later kry ek ‘n telefoontjie dat Michael Jackson en Farrah Facett dood is. Ek vind dit alles so op jou afkom asof jy oorspoel word met slegte nuus. Maar iewers binne in my probeer ek dit dan te realitiveer en dit ‘n [...]
Junie 26, 2009
Categories: Algemene nuus., Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Gister het ek die slegte nuus gekry dat oom Pieter Burger oorlede is. Ek het hom by my pa se verjaarsdag verlede jaar gesien en min het ek geweet dit was die laaste keer wat ek hom gegroet het. ‘n Groot boom het geval. My innige simpatie aan tannie Hester en haar kinders. Sterkte vir [...]
Junie 24, 2009
Categories: Uncategorized . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Ek was by die tandart – sy kom uit Pretoria en het my weer so terug laat verlang na SA! met haar Transvaalse Afrikaans. Ons het ‘n bietjie in memorylane gaan rond speel en sy het my vertel van die Suid Afrikaanse tannie wat SA kosse en dinge verkoop in ‘n winkel (www.diespens.nl). Dus ek [...]
Junie 23, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Ek dink dit is weer tyd om die week op die goeie manier te begin – met musiek. Laat ons ‘n huppel in ons stap sit en die week begin met musiek – die lirieke is by om jou na te laat dink – en jou te herinner om te bly glo!.
Ek moes gister onverwags [...]
Junie 22, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Toto - Hold the line. . Author: rianabrand . Comments: 1 Kommentaar
Aan my pappa – lekker dag – en alle pappa’s reg oor die wereld – weet dat julle almal baie spesiaal is…geniet julle dag!
Junie 21, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Ek het die afgelope tyd redelik met myself besig gewees. Dis die dinge wat met jou gebeur in jou lewe wat jou help in jou groeiproses of wat jou karakter in elke geval help vorm. Die afgelope 6maande het ek ook weer deur ‘n hele klomp veranderings en aanpassings gegaan. Nuwe liefde, verhuising, nuwe werk [...]
Junie 16, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel, Pravs world - gedagtes in foto vorm. . Tags: Boudewijn de Groot met tussen die land van Maas en Waal.k geloofd . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Ek word weer met die dood gekonfronteer en soms vra ek myself die vraag af – waarvoor leef ons? Leef ons elke dag dat op die end van die dag jy die gevoel kry – dis alles die moeite werd? Leef ons omdat ons nie beter weet nie of leef ons juis omdat ons beter [...]
Junie 13, 2009
Categories: Inskrywings, Pravs world - gedagtes in foto vorm. . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar