Goeie raad.

pravs-j-as-time-changespravs-j-how-far-you-goLekker week vir almal. Ek is nog steeds druk besig om uit te pak, plek vir alles te soek en skoon te maak – lyfseer maar gelukkig.

4 Kommentaar

  1. Goeie raad. Veral die onderste een.

  2. Ja daar stem ik volmondig met jou saam. Lekker week vir jou.

  3. Ek hou van die wyshede op fotos wat jy met ons deel. Kan jy miskien meer vertel daarvan – waar om dit te kry?
    Neem jy selwers ook fotos? En hoe kom jy daar waar jy nou uitpak…??
    Is net nuuskierig… antwoord eendag wanneer jy KLAAR uitgepak het.
    Mooi loop in jou nuwe omgewing…..
    [Jorikman]

  4. Dankie vir die goeie wense Jorikman. As jy ‘n bietjie terug gaan op die webblog gaan jy al jou antwoorde kry. Pravsworld.com is die link wat jy soek. Mooi dag. Sterkte. Groete uit Friesland.


Comments RSS TrackBack Identifier URI

Lewer kommentaar

You must be logged in to post a comment.