Na die tandarts vandag!!! Die nuwe kollega’s beval my en ek sien uit om in provinsie Drenthe te gaan werk! Lekker naweek almal.

Na die tandarts vandag!!! Die nuwe kollega’s beval my en ek sien uit om in provinsie Drenthe te gaan werk! Lekker naweek almal.
Ek moet gou poskantoor toe gaan om my pa se vadersdaggeskenk op te stuur sodat dit in tyd kan wees vir Vadersdag – 3de Sondag in Junie! – en ek hoop dit kom betyds aan nie soos my Moedersdag geskenk wat 2 weke laat gekom het nie! Gelukkig is die Nederlandse posstelsel veel beter dan [...]
Wat die verskil maak. Ek is die afgelope tyd met redelike negatiewe dinge gekonfronteer maar op die end is dit tog maar hoe jy persoonlik dit invul – hoe jy daarna kyk, want ek kan met alle eerlikheid se dat uit die negatiewe gebeure is daar soveel positiewe dinge gekom. Wys jou maar net – [...]
As jy nie meer weet watter kant op nie – vra hulp – of bel Guus – hy help jou wel uit! Laat jou inspireer deur musiek, klank en die wonderlike mense rondom jou!
Soms moet jy die lewe nie so ernstig opneem nie en net maf doen [...]
Ek het vanoggend ‘n email gekry wat se dat jy binne 4 dae geluk sal he. Ek irriteer my gewoonlik vreeslik aan emails wat my opdrag gee van as jy dit nie doen nie dan gaan dat gebeur! Ek vind dit in elke geval moeilik om voorgeskryf te word in my eie privaatheid. Ek delete [...]
Dit het begin met ‘n niesparty op Vrydagaand. Saterdagoggend is my keel seer, ek het koors en ek hoes my longe uit. Leffe man besluit dat ons tog die provinsie Groningen gaan verken en ek het 2 Vitamine C tablette van 1000mg elke ingesluk, suurlemoensap met heuning en camille tee gedrink en met my kamera [...]
Ek is vrot van die verkoue, my neus loop met my weg en my keel pyn. Ek soek my dinges af na werk, maar niks het nog gebeur nie. Persoonlik dink ek dat my verkoue is my liggaam se manier om vir my te vertel. Hou op stress, neem ‘n break en relax. Ek moet [...]
Ek bly hoop en ek bly geloof dat alles goed kom….