Ons het die vlag buite gehang en ons vier koninginnedag deur skoon te maak en alles in orde te kry vir my vriendin. Rondom 12 uur kry ons ‘n telefoontje van Leffe-man se moeder. Daar het ‘n ongeluk gebeur in Appeldoorn, waar die Koningshuis hierdie jaar Koninginnedag vier. Een of ander idioot wou in die [...]
April 30, 2009
Categories: Inskrywings . Tags: Koninginnedag 2009 - Ramp. . Author: rianabrand . Comments: 2 Kommentaar
Ek stem hiermee…nie opgee nie – deur druk, my filosofie is as jy deur die pyn werk is elke traan die moeite werd vir jou eie groei proses – en die moeilikste geboortes bring die grootste vreugdes – vra maar enige vrou wat ‘n baba op die wereld gesit het. Lekker dag almal.
April 28, 2009
Categories: Inskrywings, Pravs world - gedagtes in foto vorm. . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Ek het veilig gearriveer, veilig tuis gekom. Die leffe-man het oorals slingers (vlaggies met banners en verwelkomings) gehang – en ek het myself onmiddellik tuis gevoel. Ek voel tuis asof ek ook rus gevind het na 5 jaar se op eiers loop en nie goed voel en na SA verlang – dit lyk my ek [...]
April 27, 2009
Categories: Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: 5 Kommentaar
Verlede nag het ek nie veel slaap gehad nie, een van my pasiente het my om 1/2 4 vannag/vanoggend wakker gebel – met die boodskap ” ik kun niet slapen!” – de groot probleem is dat sy dit heel erg ervaar dat ek weggaan en dit is haar manier om aan my aan te gee [...]
April 24, 2009
Categories: Inskrywings, Pravs world - gedagtes in foto vorm. . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Vandag is my land besig om haar demokratiese stem uit te bring….
My grootste wens is dat daar VREDE sal kom – in al die chaos en wanorde…ek bly hoop – ek bly bid en bly glo in wonderwerke.
April 22, 2009
Categories: Inskrywings, Pravs world - gedagtes in foto vorm. . Tags: SA gaan na die stembus. . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Dit is my laaste week by die werk en ook in Retie. Dus is dit alweer totsiens se en finale overdragte gee, my bewoners aan kollega’s oorhandig en op my manier alles ‘n plek te gee. Ek het ook weer die afgelope tyd terug gekyk en ek het tot die gevolgtrekking gekom dat alle dinge, [...]
April 19, 2009
Categories: Inskrywings, Pravs world - gedagtes in foto vorm. . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
My vriendin Rene uit Ozzieland vertel my dat Peter Garett – die hoofsanger – is nou die Ozzie Minister van Omgewing, Kuns en Kultuur. Dus dit wys jou maar net as jy hard genoeg sing hoor sommige mense jou. Solank jy maar net jou drome navolg en nie jou siel verkoop in die proses nie.
Ek [...]
April 17, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Midnight Oil - Beds are Burning . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Ek het nog nooit van die groep gehoor nie, maar die liedjie is so ‘n bekende en ek moes dit nou net eenvoudig met julle deel. Danksy my musiekstasie weet ek dat dit die groep se naam is, want op yora.be se hulle ook wat op daai moment op die radio speel - Cool he!
[...]
April 16, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Ten Sharp - YOU, www.yora.be . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar