Ek het gister ‘n DVD van Sade bestel – en vandag is dit binne! Dankie www.bol.com – julle is briljant.
Wou net hierdie een videoclip met julle deel. Dis vir my Leffe man.

Ek het gister ‘n DVD van Sade bestel – en vandag is dit binne! Dankie www.bol.com – julle is briljant.
Wou net hierdie een videoclip met julle deel. Dis vir my Leffe man.
Dus op die end bepaal jyself wat, hoe en wanneer dinge gebeur en as dit gebeur bepaal jy self hoe om daarna te kyk…die keuse is joune hoor.
was daar ‘n groep ouens wat kon musiek maak…en dit bring regtig herinneringe terug…van sokkies en net gewoon jong mens wees.
Ek het ‘n rare verlange op my – miskien omdat ek nie met die Leffe man kon praat nie, want hy speel darts met sy vriende…en ek moet gaan slaap, want [...]
Mag die komende week jou veel stiltes bring…dat jy alles kan aan. Die week moet ek alles op se en “notice” gee…hele boterham.
Hierdie liedjie is soort van my liedjie elke Vrydag – want dan is die Leffe man onderweg…dus Ek sien jou straks skat – so se hy dit dan. Lekker naweek almal.
Dana Winner is vandag beloon vir ‘n 20 jaar van musiek maak en mense bly maak met haar musiek. Andre Hazes is byna 2 jaar al dood – en tog luister ek liewers na Andre – hy laat my dink aan ons eie SA sanger en troebadoer van die hartseer liedjie [...]
Gebruik jou innerlik krag – of ontwikkel dit – want niks kom oor ons pad wat ons nie kan aan nie…Dus mense – jy het dit binne in jou….geniet die uitdagings.
In Friesland se Leeuwarden Courant is vandag ‘n groot artikel verskyn oor die korrupsie in SA en dat SA haar standaarde nou verlaag soos die res van Afrika. Net om Zuma in bewind te laat kom. Ek vind dit skokkend en spytig vir my mense en my land. Ek sal kyk of ek dit ook [...]
The Moody Blues – White Satin