Lekker naweek….

Vir almal wat saam met my “onthou jy nog” speel….dankie en geniet die naweek jongens.

Vir jou…

Dit is seker net in Suid Afrika wat hulle die negatief in iets positief kan omdraai!!!! Nou iets vir die romantiese siele onder ons….iets van toe ek ‘n tiener was….Sonja Heroldt…Ek verlang na jou. Wonder wat van haar geword het.

‘n Nuwe dag.

Hoe waar is dit tog nie? Lekker dag vir julle almal – en onthou jy het die grootheid in jou!!!

Wie onthou dit?

Vrees klop…

Miss Goody 2 shoes.

Ek onthou so ‘n jaar of 10 gelede toe ek en Charmaine ‘n moerse fight gehad het – waaroor kan ek nie meer onthou nie, maar dit was ‘n rowwe een – het sy my Miss Goody 2 shoes genoem. Vandag kan ek met eerlikheid se het ek van Miss Goody 2 shoes afskeid geneem. [...]

Dankie Maya

 
Hater – By Maya Angelou

A hater is someone who is jealous and envious and spends all their
time trying to make you look small so they can look tall. 
They are very negative people to say the least.  Nothing is ever
good enough! 
             
When you make your mark,  you will always attract [...]

Dis naweek!!!

Op die noot begin ek my naweek….lekker naweek vir almal.

Dis byna Vrydag!!!

Hoe waar is dit tog nie!!! En dis byna Vrydag en dan kom my liefie weer!!

Skep jou eie reenboog.

Ek dink dat ons as mense soms te halfhartig dinge doen, en dis hoekom dinge soms misluk omdat daar passie en gevoel kort kom. Dus ek hou van die prentjie en ook die boodskap daar agter. Skep jou eie reenboe en maak jou eie drome waar, want as jy dit kan droom kan dit ook [...]