Ek het al verskeie goeie emails ontvang – maar die is een van die wat altyd vir my uitstaan. Ek deel dit met julle.
Be the change that you want to see in the world.
The Mayonnaise Jar
When things in your life seem almost too much to handle,
When 24 Hours in a day is not enough,
Remember the [...]
Januarie 31, 2009
Categories: Algemene nuus. . . Author: rianabrand . Comments: 1 Kommentaar
Dit is nou die vraag – hoe speel ons as mens die spel van die lewe met die kaarte wat ons uitgedeel word….
Santana en Tina Turner vra ook die vraag af – met ” Game of Love” . Geniet dit.
Januarie 28, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Santana en Tina Turner - Game of love. . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Hier by ons is dit groot nuus – die gestoorde jong man wat 2 kleine kinders van onder die 4 jaar met ‘n oppaster van in die 50 dood gesteek het. Nou se hy dat hy dit nie kan herinner nie – heel gemaklik. Die ergste is dat die 20 jarige man wel al voorheen [...]
Januarie 27, 2009
Categories: Algemene nuus. . Tags: Moorde in Dendermonde. . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Januarie 27, 2009
Categories: Algemene nuus., Inskrywings . Tags: Michael Jordan . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Ek is nou meer as 2 jaar afgestudeer – en werk ook byna 2 jaar, en nog steeds is my BIG registrasie nog nie in orde nie. Ek het die afgelope week weer ‘n poging aangewend om iets voor mekaar te kry, want die tyd dring…ek het almal se hulp ingeroep – van die mevrou [...]
Januarie 22, 2009
Categories: Algemene nuus., Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Ons het vanoggend in ons team ‘n intervisie gehad. Intervisie is soos ‘n interaksie om dinge spreekbaar te maak wat soort van speel en die werk atmosfeer verknal. Die Europese mense hou daarvan om te praat, te overleg en dinge spreekbaar te maak. Hulle hou ook daarvan om jou bloot te le in ‘n openbare [...]
Januarie 21, 2009
Categories: Gedagtes en gevoelens . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Om ‘n positiewe verandering te kan maak…
Januarie 20, 2009
Categories: Gedagtes en gevoelens . Tags: http://pravstalk.com . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Vandag was volgens die internet en koerante – Blou Maandag – die donkerste en depressiefste dag….maar ek het niks daarvan gemerk nie…ek het lekker heeldag in my huis binne gebly, met ‘n boek, dvd, my kat en gaan nou na werk…dus vir my mag dit maar reen. Dus mense wees bly [...]
Januarie 19, 2009
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Supertramp - It rains again. . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar