Vensters was…

As daar een ding is wat die Belge heel goed kan doen is om vensters te was – hier noem hulle dit ramen wassen – nou dit sit so. Elke 2de week word die binnevensters gewas en 1 keer in die maand die buitenste vensters. Elke 3 mde word ‘n spesiale raamwasser ingeskakel van ‘n [...]