Rodriquez bly spesiaal.

Ek het die album Cold Fact van Sixto Rodiquez gekoop – baie jare geleden. My ultimate favourite is natuurlik ” I wonder…” maar as ‘n afwisseling is Sugerman ook spesiaal. Rodriques en Frank Duval het my deur ‘n hele boel fases “gehelp” – musiek is vir my soos medisyne vir jou siel. Dit verander jou gemoedstemming, dit bring herinneringe na bo en dit stil die pyn….maar ek is in die bevoorregte posisie om op ‘n radiostasie in Antwerpen af te kom Yoris (FM97) (amper soos KFM met minder praat en byna geen reklames) wat net goeie musiek speel. Dus my radio staan altyd aan en dis ook waar ek my meeste inspirasie momente gaan haal en met julle deel. Geniet van Sugerman en bring jou eie mooi herinneringe weer in blik.

No Comments Yet

Nog geen kommentaar nie.

Comments RSS TrackBack Identifier URI

Lewer kommentaar

You must be logged in to post a comment.