Ek het die album Cold Fact van Sixto Rodiquez gekoop – baie jare geleden. My ultimate favourite is natuurlik ” I wonder…” maar as ‘n afwisseling is Sugerman ook spesiaal. Rodriques en Frank Duval het my deur ‘n hele boel fases “gehelp” – musiek is vir my soos medisyne vir jou siel. Dit verander jou [...]



