‘n Gedagte….

Groete uit Belgie.

Hallo almal – ek doen die jaar geen kaarte, geen emails, geen ete, geen gedoe en geen gehoe-ha. Al wat ek die jaar doen is om stil te word en dankbaar te wees – dankbaar dat ek die jaar oorleef het.
Ek is dankbaar dat die jaar veel groei – met al die pynne en trane [...]

Eenkeer ‘n man altyd ‘n man!!

 
Kyk ek moes lekker lag met die foto – dis so tipies…. manne sal altyd ‘n man bly – maak nie uit wat sy ouderdom is nie hoor!! Ook heerlik die opregtheid vir die vroulike lyf he!
Die foto het natuurlik ook ‘n herinnering van vroeger opgeroep. Ek sien nog so duidelik voor my geestesoog my [...]

Veels geluk met die koms van Hagen!!

Ek het sopas ‘n email gekry – om my die goeie nuus te vertel dat ~Hagen – gearriveer het die 13de December 2008 in sy nuwe tuiste in Shangai. VEELS GELUK aan die splinternuwe ouers van hierdie klein mannetjie – Annalize en Thomas – ek weet hy gaan julle liefde vir mekaar nog meer bevestig. [...]

Formule vir lewe…

Bono en The Corrs begin ons week…

Ek verneem dat dit so warm en druk is by julle…nou stuur ek ‘n lied en wysheid om die kalmte en rus terug te bring in jou lewe. Chill out en relax…dis byna ‘n nuwe jaar met nuwe uitdagings en dinge om jou energie in te steek. Lekker week almal. Geniet ook van julle vakansies [...]

‘n Belangrike waarheid.

Mannewereld.

Nou as ek so na Seal kyk moet ek ook soms glo dis ‘n mannewereld waarin ons leef…maar op die end…wat is die lewe tog sonder vroue? Hmmmm…hiheihie

Alles is liefde.

 
Die Nederlandse film het ek nou op DVD gekoop en dis sooooo mooi. Ek moes dit eenvoudig met julle deel.

Anna Davel sing weer

Ramkiekie