Sondagversoeke….

Onthou julle die sondagversoeke…eintlik het dit begin met Esme en Jan se versoeke of boodskappe vir siek mense…ek het dit altyd geniet om na te luister op die radio as ‘n kind…

Nou my eie versoek is…moenie my hart breek nie asb.

3 Kommentaar

  1. Ek dink ons deel baie dieselfde musieksmaak. Hou baie van Vaya Con Dios en ook van Sandra (het nogals gefantaseer oor lg!)

  2. Baie geluk! Jy het die Silwer Ponie gewen!

  3. Gerrie ek het dit al lankal vermoed – die goeie smaak van jou kant af…hieheiha…en Sandra verstaan ek heeltemal hoor..goeie fantasie hoor… lekker om van jou te hoor.
    Johan: Dankie vir die eer – maar ek het geen idee wat dit alles inhou…ek voel nogals geeer…baie dankie – erg lief van jou. Lekker dag en week vir jou ook.


Comments RSS TrackBack Identifier URI

Lewer kommentaar

You must be logged in to post a comment.