Ek vind dit een van die frusterende dinge – die feit dat ek nie so goed met my familie en gesin kan kommunikeer nie, omdat SA se lynne of af is of een of ander defek. In elke geval het ek vanoggend al ‘n sms vir my suster Izza wat vandag haar 36ste verjaardag vier [...]
November 30, 2008
Categories: Inskrywings . Tags: Izza Brand Louw verjaar. . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Dit is ‘n moeilike onderwerp – geestelike of spirituele bindings. Volgens die Bybel is dit so dat die moment as jy jou liggaam met iemand deel het jy ook jou siel of gees met hierdie persoon gedeel en is jy verbind in die spirtuele of geestelike wereld. Die ongesiende wereld waarin ons soms dinge bedink [...]
November 27, 2008
Categories: Uncategorized . Tags: Ek wonder oor die lewe... . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Dit is daai ding wat jy in jouself ronddra wat jy so af en toe uithaal – en herbekyk. Dit is wat nostalgie is vir my. Die bekyk en herleef van momente – normaal gesien is die mens se verstand so gemaak om die mooi momente te bewaar en die minder [...]
November 26, 2008
Categories: Uncategorized . Tags: Phil Collins - You are in my heart . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Siende dat ons dit oor ouderdom het – hier is die icons van ons tyd – Madonna – ek het het haar die eerste keer gesien saam met Sean Penn in hulle 1ste film saam – iets van Suzi.
Dat ons maar bly in die gemoedstemming van Blou – hier is nog ‘n blou liedjie – [...]
November 25, 2008
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Modonna - True Blue . Author: rianabrand . Comments: 1 Kommentaar
Rooi is my kleur, maar blou is my “happy” kleur…my kleur om die lewe te vier…soos sneeu – en die kleur van jou oe… Wie sing dit die beste? Sir Elton John natuurlik. Geniet. Dit was my grootste geskenk – in die middel van die herfs kry ons sneeu…hier is solank die eerste foto…intussen geniet [...]
November 24, 2008
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: Elton John - Blue Eyes. . Author: rianabrand . Comments: 2 Kommentaar
Die panfluitspeler George Zamfir het my nog altyd gefassineer.
November 22, 2008
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: George Zamfir - Panfluitspeler . Author: rianabrand . Comments: 4 Kommentaar
Nou dit het so gebeur. Ek en Olga (my blonde Russiese vriendin – sien foto hier onder)
is besig om deur die strate van Lommel te loop en deur al die winkels te browse – slenter – hoe jy dit ookal noem. Dit wat vroue die liefste doen met hulle vriendinne. So kom ons by die [...]
November 21, 2008
Categories: Algemene nuus., Inskrywings . Tags: Olga Bousmakova . Author: rianabrand . Comments: 2 Kommentaar
Liewe Carin. Ek wens jou en jou gesin ‘n lekker maar geseende jaar toe. Lief vir jou.
Hier is ‘n liedjie sommer net omdat vandag Woensdag en klein Saterdag is en die naweek 2 dae ver le.
November 19, 2008
Categories: Uncategorized . Tags: Eurythmics: When tomorrow comes . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar
Hier is die oorspronklike “Wild Thing” van die groep ” The Troggs. Die kwaliteit is nie so goed nie, maar die boodskap is dieselfde….wilde ding jy maak my hart sing…hiehieha…oooohha – harde gil. Geniet.
November 18, 2008
Categories: Inskrywings, Musiek vir die siel . Tags: The Troggs - Oorspronklike Wild Thing. . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar