Geniet van julle naweek…ek gaan myne volle bak geniet…

Geniet van julle naweek…ek gaan myne volle bak geniet…
Dit beteken dat ek enige plek in die EU op reis kan gaan sonder om op voorhand visums en toestemming te kry by die konsulate of ambassades. Ek vind dit fantasties en ek is ook heel trots op die feit dat ek nou Suid Afrikaanse Belg is.
~Ongelukkig kan ek dit met niemand vier nie… My [...]
Die herfs het heel skielik gekom die een oomblik was dit nog somer – wat ook nie eintlik te voel was nie, maar so ‘n middel weer, reen op sy tyd en wind en koelerige aande, en vanoggend was dit die eerste keer dat ek moes die ijzele krappe – dit beteken dat jy met [...]
Die Film “The Three Colours Blue, White and Red” is die verhaal van 3 verskillende groepe mense in 3 verskillende lande en 3 verskillende situasies tereg kom – wat op die end tog saamgeweef word in mekaar…en so is die lewe vir my – ‘n sameloop van omstandighede. Ek glo nie aan toeval nie, ek [...]
Of soos Marco Bosato dit so goed se. ” Vandaag is rood” – en ek moet met hom saamsing…want dit is rooi vir die liefde, rooi vir warmte en rooi omdat dit my gunsteling kleur is.
Audrey Blignaut ons gevierde SA skrywer, kunstenaar van woorde se : ” EINTLIK IS ROOI VIR MY BAIE MEER AS [...]
Ek hardloop op Afrika tyd – in SA gaan ons nie in tyd nie en ons kom ook nie uit tyd nie…tyd bly maar dieselfde by ons en my biologiese klok weet ook nie van tyd wat terug of voorentoe gaan nie. Gister het die tyd by ons terug gegaan met ‘n uur…vir 5 maande [...]
Het jy dit al ooit aan die hand gehad dat hoe graag jy ook wil slaap, wat jy ook al doen, die klaasvakie wil maar net nie kom nie…slaap bly jou ontwyk? Ek het die afgelope tyd heel veel aan die hand. Vandat ek terug gekom het van Suid-Afrika is of my slaap ook in [...]
Jy kry dae in jou lewe wat jy net moet kies om stil te word…en dit doen ek met musiek. Geniet van jou dag…dis wat ek gaan doen en retail therapy…werk altyd…
Ja wat daarvan? Miskien moet ons die mense wat ons soms as ‘n pes beskou begin seen – want hulle bring tog meerwaarde in [...]