My kamera se datum is natuurlik nie korrek nie en ek kom dit toe eers agter toe ek die foto’s gaan aflaai…maar ja dis weer tipies Riana – glad nie tegnies aangele nie…say no more.
Anyway die foto is so tipies van die Karoo…daar is altyd iewers ‘n berg of ‘n heuwel of ‘n horison met [...]



