Soms het jy net nodig dat iemand in jou glo….

Karookind kom huis toe….

Vakansie….

Dis liewe mense dis amptelik na amper 3 jaar het ek ‘n vakansie…en ek bedoel VAKANSIE met hoofletters…..het jy al ooit daai gevoel gehad van om so lank vir iets te wag dat as dit dit dan die dag gebeur dat jy nie lekker weet wat jy daarmee moet doen nie? Nou ek het daai [...]

Wat is jy? Girl or a grown women….?

Girls leave their schedule wide-open and
wait for a guy to call and make plans.
Grown women make their own plans and
nicely tell the guy to get in where
he fits.
Girls want to control the man in their life.
Grown women know that if he’s truly hers,
he doesn’t need controlling.
Girls check you for not calling them.
Grown women are too [...]

Memories….onthou dit…

Ode aan Sondag….

Die lewe is om te leef….

Ek dink dit is ‘n redelike opdrag om voluit in die lewe te staan en te leef…. elke molekule in jou menswees dwing om positief in die lewe te staan… BJH laat my altyd terug verlang na dinge wat verby is… ek is self so skuldig daaraan om altyd die [...]

Tyd.

Tyd heel alle wonde, dit neem tyd om alles in plek te laat val. Alle goeie dinge kom met tyd.
Gee jouself die tyd. Neem jou tyd. Gee my die tyd om myself weer te vind. Tyd. Dit is waarom alles draai. Soms vra ons onsself af – het jy die tyd? [...]

My GPS se naam is Mieke.

Julle almal weet wat ‘n gps is – dis daai navigasiesysteem wat jou vertel hoe om te ry – as jy geen Tafelberg het om jou rigting te gee nie. Van dat ek hier in Europa geland is my interne navigasiesyteem of radar in sy peetjie. Die rede – onbekend miskien omdat alles op hulle [...]

Ek mis jou…

Soms stop die woorde in jou eie gedagtes en dan sit jy net met die gevoel…die gevoel wat ander namens jou moet verwoord – soos – ek mis jou…