Sondag. Amsterdam. Mea Culpa – my skuld.

Vandag is ek en Annalize deur die ‘decent dragon’ na Amsterdam geneem…en ek moes terug eerlik se ek was vandag met soveel emoties gekonfronteer van onthou wees. Amsterdam is vir my ‘n fantastiese stad….maar Amsterdam het ook ‘n ou herinnering van die verlede wakker gemaak. Amsterdam was vandag vir my heel [...]

Vandag is ‘n ‘onthou-jy-’ dag….

‘n dag van kleine stappies terug na jouself…ek onthou – onthou jy?

Totsiens oom Frans….

Jy gaan gemis word hier op aarde….ek dink die engele in die hemel is baie bly oor jou koms…want jy het huis toe gekom…ek wed jou dat jy dit erg na jou sin het…ons wat jou lief gehad het – huil en het verdriet – ons neem afskeid van jou – [...]

Saterdag is verlange na my ouers en Suid Afrika

As jy nie kan slaap – luister na musiek….

OPGEDRA AAN MY WILLEM VRIEND….SPESIAAL VIR JOU.

Slegte nuus….

Vandat ek hier in Belgie woon het ek heel veel slegte nuus via email gekry. So pas het ek ‘n berig van my jongste sus Izza gehad. Heel onstellende nuus -’n collega van haar – jong polisieagent met ‘n vrou en ‘n kind – is deur ‘n skollie doodgeskiet. Toevallig het ek ook die jonge [...]

Soms moet jy net kies om anders te dink…

En dan natuurlik iets vir die oog….

Iets vir die oor….

Iets vir die siel…