Ek het tot die gevolgtrekking gekom Retie is ‘n soort van ‘n putstop – ‘n oorstap na ‘n beter lewe….ek het oor die naweek meer as 6 doodbriewe – dis sulke klein kaartjies om jou in te lig oor die persoon se inkom en uitgaan besonderhede, wie se man of vrou dit was en [...]
Junie 25, 2008
Categories: Algemene nuus. . . Author: rianabrand . Comments: 2 Kommentaar
Dit kom met die loop van die lewe dat jy besef dat jy meer aan vriendinne het dan manne in die algemeen. Vriendinne is beter as familie, susters, broers, oom, tante, nig en neefs. Vriendinne is mense met wie jy ‘n pad loop uit eie keuse. Familie het geen keuse as om maar met jou [...]
Junie 20, 2008
Categories: Gedagtes en gevoelens . . Author: rianabrand . Comments: 1 Kommentaar
Ongeveer 5 jaar gelede het ek die email van vriendin Charmaine gekry en dit was soort van ‘n wake-up call weer vir my…
‘ WITHOUT HEALTH LIFE IS NOT LIFE, IT IS ONLY A STATE OF LANGOUR AND SUFFERING – AN IMAGE OF DEATH.
HEALTH IS THE GREATEST GIFT, CONTENTMENT THE GREATEST WEALTH, FAITHFULNESS THE BEST RELATIONSHIP.
TO [...]
Junie 14, 2008
Categories: Inskrywings . Tags: Add new tag, Gesondheid en filosofiese dinge. . Author: rianabrand . Comments: 2 Kommentaar
Ek loop seker nou al meer as ‘n maand met hierdie ding in my gedagtes. ‘n Hele paar manne het my al die vraag gestel van “wat soek jy in ‘n partner”?. Nou dit is ‘n goeie vraag – want eers moet jy by jouself uitkom van wat het ek in my vorige partner [...]
Junie 7, 2008
Categories: Gedagtes en gevoelens, Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: 11 Kommentaar