Nou is dit so dat as jy verhuis hier in Europa – of dan in Belgie – moet jy binne 3 dae van jou verhuising jou by die gemeente (munisipaliteit) gaan inskryf en aanmeld. Binne 8 dae kom die polisie (of die wykagent soos dit hier genoem word) op besoek. Die wykagent is nie ‘n [...]
Mei 28, 2008
Categories: Algemene nuus., Inskrywings, Uncategorized . . Author: rianabrand . Comments: 7 Kommentaar
Die trekkery is agter die rug en nou is ek maar 18km (die binneweg as Arendsdonk se pad klaar is) en die hoofweg ongeveer 22km van my werk in Nederland. Ek het dit heel moeilik gehad die afgelope 2 weke…met die inpakkery, met die trekkery en met die totsiens se aan hom en sy mense…. [...]
Mei 21, 2008
Categories: Algemene nuus., Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: 9 Kommentaar
Dis Sondag 11 Mei 2008 – dis pinkster en ook moedersdag. Hierdie inskrywing wil ek tog wy aan almal wat moedersdag vier – sonder om ooit ‘n kind te baar. Ek het dit oor die “moeders” wat vir andere se kinders ‘n moeder is, wat ‘n dier het en haar moederlike instinkte op die manier [...]
Mei 11, 2008
Categories: Gedagtes en gevoelens, Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: 3 Kommentaar
My ma het so ‘n ritueel elke lente – om alles te was, die winter goed te skuif en die somer goed uit te hang en sommer net ‘n algemene opruim…ek weet nie of dit ‘n “virgo” ding is nie, maar ek het dit presies oorgeerf… die ritueel van opruim, skoonmaak en weggooi. Die gevoel [...]
Mei 6, 2008
Categories: Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: 4 Kommentaar
In Nederland word vandag die bevryding van Eindhoven gevier…bevrydingsdag. Ek moet altyd myself die vraag afvrae, hoekom is dat mense altyd by die dood en dinge van die dood vier, maar hierdie dag is ‘n positiewe dag dis ‘n dag van vryheid…vry van jou onderdrukker, vry van die pyn en hartseer wat oorlog bring. Vry [...]
Mei 5, 2008
Categories: Gedagtes en gevoelens, Inskrywings . . Author: rianabrand . Comments: 3 Kommentaar