My lys met vrae…al ooit gewonder.

8 DINGE WAAROOR EK PASSIEVOL IS:

Ek kan nie teen onregverdigheid nie…
Ek haat oneerlikheid, valsheid en geen intergiteit.
Ek glo in G-D en Sy gebod.
Ek dink as jy die lewe positief benader dan is daar altyd hoop.
Ek is mal vir die kleur rooi!!
Manne met ‘n kaal hoof of pankoppe maak my bene lam!!  alles Vin Diesel [...]

Dis lente en alles bloei oop…

En dit gee my hoop – ‘n les vanuit die natuur.
By my tuis is dit nog midde winter – Donderdag was ons vir die laaste keer by die vrederegter, en sy uitspraak het nie so goed afgegaan by hom nie. Die gevolg is dat alles op slot gedoen is toe ek wakker word Vrydag oggend [...]

As ” die kanker ” uitgesny word dan is jy kankervry!!!

Dit is presies hoe ek my voel na die sitting met die vrederegter vanmiddag. Ek moet se my advokaat het regtig haar geld se waarde bewys. Ek voel verlig en het die groen lig gekry om te verhuis sodra ‘hy” die geld vir my verhuising oor betaal het. Die res reel die advokaat. My geld, [...]

Groot waarheid…in die los laat proses…

Tot siens…

Ek het vanoggend ‘n heel vervelende oproep gehad…heel ververveld. Ek dink wat vir my inhoudelike die meeste seer maak is dat ‘n mens vertrouw en hoop en weer begin glo en dan word die mat onder jou voete uit getrek en dan kom jy op jou g-t tereg.
Verlede week het ek ‘n skop onder die [...]

Get with the program!!!

Ek het die afgelope naweek ‘n telefoniese “skop-onder-my-gat” gekry… ‘n Ou vriend het my herinner aan ‘n mentor van ons – wat ook ‘n paar jaar al dood is – maar soms hoor ek haar stem nog in my gedagtes. Sy was so ‘n no-nonsens mens en het jou altyd met die feite van die [...]

Verwerping.

Ek het myself wakker gehuil op Sondagoggend. Ek het iets gedroom, maar die inhoud kan ek nie onthou nie, ek het wel myself wakker gehuil…..en daai gevoel van totale eensaamheid en verwerp wat jy voel tot in jou bene. Diep binne my het ek dit ‘n plekkie wil gee, maar die moment toe ek my [...]