Skrikkeljaar 2008 – Mannedag in Belgie.

Hier by ons is daar ‘n radio stasie met die naam van QMusic en die manne op die oggend show het opgekom met die idee dat manne hulle eie dag moet kry. Dus het hulle aan die slag gegaan. ‘n Petisie is opgestel en almal wat teken kan dus meehelp om ‘n mannedag amptelik te [...]

Los gedagtes : Pappa en Mamma.

Hantam berge…my alma mater…die plek wat ek tuiste noem…my plek van vrede en herinnering van wie ek is en was.
Die plek waar ek geleer het om myself te verwoord:
Ek wil graag die volgende gedig van byna 20 jaar gelede met julle deel.
PAPPA EN MAMMA
Kortweg ouers-
geleende mense
aan mekaar-
vir mekaar-
Gebore uit liefde
-al was ek ‘n glips -
onbeplan [...]

Los laat en W-A-G !! op Vader tyd.

Dit kom van oujaarsdag wat hy my vertel dat hy my nie meer lief het nie en wil skei. Ons is 4 1/2 jaar getroud. Ek het alles opgegee – my hele lewe in Suid Afrika, my vriende, my werk, familie en alles wat bekend is. Hy het sy tyd goed gekies want hy het [...]